AGS Jubelate Meyerton

Gemeente2

AGS JUBELATE MEYERTON

Die Vreugde van God se teenwoordigheid

Die Naam “JUBELATE” word beskryf om te wees ” jubelend, juigend, ekstaties” en is ‘n uitdrukking van hoe dit voel om in die teenwoordigheid van die Here te wees .

Ons by AGS JUBELATE MEYERTON poog om gedurigdeur ‘n atmosfeer te skep waar die Here Homself kan openbaar en waar die teenwoordigheid van die Here tasbaar ervaar kan word..

Gesins- Bediening

Ons Bediening op elke vlak vanaf Kinderkerk tot Jeug tot Vroue- en Manne Bediening sowel as ons Sonskyngroep (Bejaarde-bediening), verseker ‘n omvattende Gesins-bediening.

Gebeds Warriors

Gebed en Voorbidding is wat die redding van siele, die behoud van gesinne, die krag vir bediening en beskerming teen die vyand verseker.

Anker- Aksie Welsyn

Elke bydrae van voedsel, klere of geldelike donasies word aangewend om die behoefte in ons omgewing aan te soreek

Selgroepe

Ons promoveer ons selgroepe aangesien ons glo dat die Koinonia meer effektief daar plaasvind en dat elke persoon sy of haar bediening meer effektief kan uitleef in die Selgroep.

ANDER BEDIENINGE


Jy kan ‘n beter prentjie kry van wat ons gemeente behels as jy hier onder loer.

Anker Aksie – Vroue Bediening

Kardeo – Jeug Bediening

“MAN-UP” – Bediening

Gemeenskap’s Nuus